Chris Cooper

Chris Cooper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Walton Cooper
Geboorte 9 Julie 1951 (1951-07-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Cooper (gebore 9 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Beauty (1999), Adaptation. (2002), Breach (2007), en August: Osage County (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy